Spyskaart +

Wees 200 000 sterk

Junie 20, 2017 deur Admin

Die welslae wat AfriForum reeds behaal het, is te danke aan die 196 000-lede wat AfriForum reeds het. AfriForum is tans besig met talle aksies en veldtogte om meer en hoër te bereik.

AfriForum het jou nodig om meer te vermag vir ‘n vry, veilige en voorspoedig toekoms.

Vul hier name en telefoonnommer van vriende en familie wat moontlik by AfriForum sal wil aansluit in en wees 200 000 sterk.

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.