#VrotVaal

AfriForum merk dat die stand van die Vaalrivier al ’n geruime tyd agteruitgaan. Die situasie het kritiese afmetings aangeneem en iets moet dringend gedoen word. AfriForum is besig om ’n aksieplan saam te stel en benodig dus jou bystand.

Voltooi die onderstaande petisie dat ons saam druk op die betrokke departemente kan plaas. Indien jy verder in enige vorm bystand wil lewer, merk dit by die betrokke opsie hieronder.

*Deur “Ja” te sê, gee ek goedkeuring dat AfriForum my mag kontak oor hoe ek kan help.

*AfriForum mag jou oor die bogenoemde saak of vir ander bemarkingsdoeleindes kontak.

AfriForum sal binnekort die aksieplan bekend maak.

Soortgelyke plasings