--> -->
Spyskaart +

#Vegsaam

Januarie 1, 2006 deur Admin

Die ANC het vroeër aangekondig dat die party ’n lys van plase wat sonder vergoeding onteien gaan word, opgestel het. AfriForum het ’n lys van plase bekom wat vir hierdie doel geïdentifiseer is en wat binne die departement van landelike ontwikkeling en grondhervorming gesirkuleer word.

https://youtu.be/zEmNbUBTDw4

Klik hier om die onteieningslys te sien.

AfriForum beplan ’n gesamentlike regstrategie. Jy kan help. Sluit hier aan.

Saam is ons sterker.

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.