Lang/Taal

Deel van die Solidariteit Beweging

Laat jou Stem hoor

Maak ’n verskil

“ Sluit vandag aan by AfriForum as lid en laat jou stem hoor. ”

Stella-boere verklaar oorlog teen veediewe

deur in Plaaslike regering verklarings op 06 Maart, 2015

Daar was die afgelope tyd ʼn onrusbarende vlaag veediefstal in die Stella-omgewing. Behalwe dat dit onwettig is, is dit vir boere totaal onaanvaarbaar om kosbare vee óók af te staan in die droogtetydperk wat tans ervaar word.

Leeupoort-waterprobleem opgelos

deur in Plaaslike regering verklarings op 06 Maart, 2015

Leeupoort het weer water. Dít, nadat die dorp probleme met waterdruk ondervind het wat watertekorte tot gevolg gehad het.

Kliniek vir slagoffers van seksmisdade weer op die been, danksy AfriForum

deur in Plaaslike regering verklarings op 05 Maart, 2015

Twee AfriForum-takke aan die Oos-Rand het kragte saamgesnoer om te verseker dat die Sexual Assault Clinic (SAC) in Benoni se deure oop bly vir slagoffers van seksmisdade.

Taalwet-vertragings en nakoming strydig met gees van Grondwet, sê AfriForum

deur in Mediaverklarings op 05 Maart, 2015

AfriForum het kennis geneem van adjunkpresident Cyril Ramaphosa se parlementêre antwoord dat struikelblokke betreffende die toepassing van die Wet op die Gebruik van Amptelike Tale (Wet 12 van 2012) uit die weg geruim moet word. Die wyse waarop die inwerkingstelling van die wet tot op hede hanteer is, weerspieël na AfriForum se mening hoegenaamd nie die gees van die Grondwet wat die totstandkoming van hierdie wet genoodsaak het nie.

AfriForum ʼn oase vir dors polisie

deur in Plaaslike regering verklarings op 05 Maart, 2015

Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) loop ook nou deur onder swak munisipale dienslewering. Die polisiestasie in Barkley-Wes is al van vroeg gisteroggend af sonder water, wat AfriForum se tak in Kimberley laat oorgaan het in aksie.