Header Artwork
Tshwane-elektrisiteit tariefverhogings

Ná volgehoue druk deur AfriForum het ons ’n konsensus met die Tshwane-metro bereik oor die implementering van die 2019/2020-elektrisiteittariefverhogings.

Albei partye onderneem die volgende:

  • Kwartaallikse vergaderings sal belê word om te verseker dat duidelike kommunikasiekanale met betrekking tot dié saak gevestig word.
  • Fooie vir inwoners sal volgens die 2018/2019-tariewe – wat deur Nersa goedgekeur is – gehef word.
  • Die Tshwane-metro sal voorafbetaalde verbruikers (wat vir ’n tyd lank die verhoogde tarief moes betaal) met eenhede krediteer.
  • Om te wag op Nersa vir die goedkeuring van die 2019/2020-tariefverhoging om geïmplementeer te word.

Laai ’n algemene dispuutvorm hier af

Indien jy egter steeds elektrisiteitprobleme ervaar, kan jy hier ’n dispuut met die Tshwane-metro verklaar en dit onder AfriForum se aandag te bring:

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN