--> -->
Spyskaart +

Plaaslike Regering

AfriForum verkla munisipale bestuurder weens finansiële wangedrag

Januarie 30, 2017 deur Natasha Venter

Die AfriForum-tak in Paulpietersburg het mnr. T.V. Mkhize, die munisipale bestuurder van die eDumbe-munisipaliteit, van finansiële wangedrag by die burgemeester verkla en versoek dat daar teen hom opgetree word. Dit volg nadat daar onlangs ’n skut in Paulpietersburg met munisipale … Continue reading

AfriForum neem stelling in teen Eskom se beplande hoëspanningskraglyne

Januarie 26, 2017 deur Natasha Venter

Die AfriForum-tak in Alberton het reeds regsadvies ingewin rakende Eskom se voorgestelde besluit om hoëspanningskraglyne in Alberton se sakekern op te rig wat ook ’n invloed op woonbuurte in die noorde van die dorp gaan hê. Dít volg nadat Willie … Continue reading

AfriForum skep regsfonds om munisipaliteite en Nersa verantwoordbaar te hou vir Eskom-skuld

Januarie 20, 2017 deur Natasha Venter

Die burgerregte-organisasie AfriForum maak vandag sy uitgebreide strategie bekend rakende die meer as R10,2 miljard se Eskom-skuld wat onskuldige Suid-Afrikaanse burgers benadeel.

AfriForum staan perlemoen-kwotahouers by om regte te verdedig

Desember 18, 2015 deur Esmarie Prinsloo

Ná ’n vergadering tussen AfriForum en perlemoen-kwotahouers op 8 Desember vanjaar het dié kommersiële vissers AfriForum versoek om hul regte by die departement van landbou, bosbou en visserye te verdedig en te verhoed dat hul kwotas voortaan eensydig aan kleinskaalvissers … Continue reading