--> -->
Spyskaart +

Plaaslike Regering

AfriForum maak toegesmeerde Madibeng-verslag openbaar

Julie 3, 2013 deur Esmarie Prinsloo

AfriForum gaan môre by ʼn mediakonferensie in Hartbeespoort ʼn verslag van ʼn taakspan bekendmaak wat deur die minister van samewerkende regering en tradisionele sake, Richard Baloyi, aangestel is om kriminele en finansiële misdrywe in die Madibeng Plaaslike Munisipaliteit te ondersoek. … Continue reading

AfriForum verklaar dispuut met Lekwa Munisipaliteit

Julie 3, 2013 deur Esmarie Prinsloo

AfriForum het namens hul lede in Standerton ’n dispuut verklaar by die Lekwa Munisipaliteit teen buitensporige elektrisiteitsverhogings. AfriForum oorweeg regstappe om die munisipaliteit te dwing om hul elektrisiteitsrekeningstelsel te hersien sodat die inwoners van Standerton die regmatige kostes vir elektrisiteitsverbruik … Continue reading

AfriForum wil tak in Tzaneen stig

Julie 3, 2013 deur Esmarie Prinsloo

AfriForum wil ’n tak in Tzaneen stig om swak dienslewering, munisipale wanbestuur, omgewingsake en veiligheidskwessies aan te pak. ʼn Plaaslike AfriForum-struktuur in dié dorp sal die gemeenskap toegang gee tot dié organisasie se regsverteenwoordigers en spesialiste op die gebied van … Continue reading

Minister van SRTS gee opdrag aan Umdoni om op AfriForum se vrae te reageer

Mei 13, 2013 deur afriministrator

Die minister van samewerkende regering en tradisionele sake, Richard Baloyi het raadslid Sykes Naidoo, die speaker vir die Umdoni Raad, opdrag gegee om op die kwellinge en vraagstukke wat deur AfriForum ter berde gebring is, te reageer en om sy … Continue reading

eThekwini-raad weier om stappe teen raadslede te doen

April 16, 2013 deur afriministrator

Die name van raadslede op die eThekwini-raad wat agterstallig is met hulle elektrisiteits-, water- en belastingrekeninge is op die vergadering vir eThekwini se uitvoerende komitee op 13 September 2012 genoem. AfriForum het ʼn brief aan die Speaker gerig waarin hy … Continue reading