--> -->
Spyskaart +

Plaaslike Regering

AfriForum tree op teen onwettige plakkers in Hartbeespoort

Julie 9, 2013 deur Esmarie Prinsloo

AfriForum het hul regspan opdrag gegee om op te tree teen onwettige plakkers in Rietfontein, Hartbeespoort. Die organisasie sal met dié aksie poog om die Madibeng Munisipaliteit te verplig om seker te maak dat hierdie soort onwettige boubedrywighede en ontwikkelings … Continue reading

AfriForum gaan ʼn tak op Reitz stig

Julie 9, 2013 deur Esmarie Prinsloo

AfriForum gaan ʼn tak op Reitz stig om swak dienslewering, munisipale wanbestuur, omgewingsake en veiligheidskwessies aan te pak.  “ʼn AfriForum-tak dien as ’n platform vir die gemeenskap om te verseker dat hulle burgerregte beskerm word, dat diensleweringskwessies opgelos word en … Continue reading

AfriForum eis ontslag van Tokologo Munisipale Bestuurder

Julie 8, 2013 deur Esmarie Prinsloo

As deel van AfriForum se nasionale veldtog om van onbekwame amptenare ontslae te raak, het AfriForum die Tokologo Munisipaliteit weereens genader om aan AfriForum bewyse van die vereiste kwalifikasies van die munisipale bestuurder, mnr. KJ Motlhale, te voorsien.

AfriForum neem Limpopo-munisipaliteite hof toe

Julie 5, 2013 deur Esmarie Prinsloo

AfriForum het sy regspan opdrag gegee om hofaansoeke teen 8 munisipaliteite in Limpopo voor te berei. AfriForum het vroeër ʼn veldtog van stapel gestuur, “Weg met ongekwalifiseerde amptenare” waar sy plaaslike takke bewys van hulle munisipaliteite aangevra het dat amptenare … Continue reading

AfriForum vra ingryping oor lewensgevaarlike R36-pad

Julie 5, 2013 deur Esmarie Prinsloo

AfriForum het namens padgebruikers ʼn skrywe aan Ben Martins, die direkteur-generaal van die departement van vervoer, gerig om kommer uit te spreek oor die toestand van die R36-pad tussen Lydenburg en die R539 Bambi-aansluiting in Mpumalanga. Die burgerregte-organisasie versoek dat … Continue reading