--> -->
Spyskaart +

Omgewingsake

Só lyk Gauteng se vuilste vullisterreine

Julie 28, 2015 deur Esmarie Prinsloo

AfriForum het vanjaar 53 vullisterreine in al 9 provinsies geoudit as deel van hul nasionale projek om die gehalte van vullisterreine in Suid-Afrika te meet.

VSA-hidrobrekingsmaatskappye in skuldkrisis

Julie 24, 2015 deur Mariska Batt

Gedurende die eerste helfte van 2015 het VSA skalieboormaatskappye se nuwe skuld en aanbod van aandele met $44 miljard gestyg – meer as in enige halfjaartydperk sedert 2007. Die ernstige probleme in die skalieboorsektor blyk duidelik uit die finansiële verknorsing … Continue reading

Rioolstorting in Vaalrivier hou groot gevaar in

Julie 9, 2015 deur Esmarie Prinsloo

“Die Raad van die Lekwa Plaaslike Munisipaliteit en die departement van waterwese besef nie watter gevare die grootskaalse rioolstorting in die Vaalrivier vir mens en dier inhou nie.” Dít is AfriForum se gewaarwording én kommer na afloop van ʼn indringende … Continue reading

Hidrobreking word weerskante van die Atlantiese Oseaan afgekeur

Julie 3, 2015 deur Esmarie Prinsloo

’n Megastaat in die VSA en ’n klein dorpsraad in die VK het tot dieselfde gevolgtrekking oor hidrobreking gekom. Die weiering van ’n boorpermit vir ’n eksplorasieboorgat in die dorpie Little Plumpton in Lancashire (VK) is deur een van die … Continue reading

Eerste ekspo sonder Eskomkrag bring lig

Junie 25, 2015 deur Esmarie Prinsloo

Solidariteit KragDag, die wêreld se grootste Afrikaanse alternatiewe energie- en leefstyl-ekspo, is hierdie jaar groter as ooit. KragDag maak ook geskiedenis deur die eerste ekspo te wees wat sonder Eskomkrag aangebied word.