--> -->
Spyskaart +

Omgewingsake

AfriForum gaan groen in Port Shepstone

September 8, 2015 deur Esmarie Prinsloo

AfriForum het met die aanbreek van die lente getoon hoe groot sy begeerte is om bome aan te plant toe die burgerregte-organisasie 20 inheemse bome by Suid-Natal Primêre Skool en Hoërskool Port Shepstone aangeplant het.

AfriForum en Laerskool Hartenbos vat hande in Boomplantweek

September 8, 2015 deur Esmarie Prinsloo

“Ons is op die aarde gesit om te heers oor dít wat die Vader in Sy skepping aan ons gegee het, sodat ons die natuur kan bewaar.” Dít was die boodskap van Laerskool Hartenbos se hoof, Barry Oosthuizen, by die … Continue reading

Skaliegasalliansie trek ’n lyn vir SA regering

Augustus 19, 2015 deur Mariska Batt

Die AfriForum/TKAG- (Treasure the Karoo-aksiegroep) alliansie het aan Ngoako Ramathlodi, minister van mineraalhulpbronne, ’n aanmaning beteken wat spesifieke ondernemings en optrede van die departement eis.

SA stortingsterreine vaar vrot in AfriForum-oudit

Augustus 5, 2015 deur Mariska Batt

AfriForum het vanjaar 56 stortingsterreine regoor die land geoudit en net ses het aan nasionale wetgewing en vereistes voldoen. Die ouditverslag toon 50 munisipaliteite se stortingsterreine is nie op standaard nie en hou ʼn gesondheidsrisiko in vir die onderskeie gemeenskappe … Continue reading

Naledi-vullisterreine kry “dankie” én loesing ineen

Julie 30, 2015 deur Esmarie Prinsloo

Noordwes se skoonste en tweede swakste vullisterrein, onderskeidelik dié in Vryburg en Stella, val in die Naledi munisipale gebied. Dié vullisterreine is deur AfriForum geoudit in hul nasionale vullisterrein-oudit, wat pas ten einde geloop het.