--> -->
Spyskaart +

Omgewingsake

AfriForum loods eie Blou- en Groendruppelveldtog

Mei 30, 2013 deur Julius Kleynhans

Die burgerregte-organisasie AfriForum het sy 110 takke landwyd versoek om aan ʼn nasionale watermoniteringsveldtog deel te neem. Dit staan bekend as die AfriForum Blou- en Groendruppel-takprojek. “AfriForum sal water help bewaar om die volhoubaarheid van hierdie kritieke hulpbron te verseker,” … Continue reading

AfriForum bekommerd oor water aan steelkoolmyne in die Waterberg

Mei 27, 2013 deur afriministrator

AfriForum het sy kommer uitgespreek oor ʼn voorgestelde projek van die departement van waterwese om water aan steenkoolmyne in die Waterberg te voorsien. Volgens Julius Kleynhans, hoof van omgewingsake by AfriForum, sal die program die waterskaarste in die gebied verlig, … Continue reading

Naledi moet waterbesoedeling voorkom – AfriForum

Mei 24, 2013 deur afriministrator

AfriForum het die Naledi Plaaslike Munisipaliteit in Vryburg versoek om die situasie by die watersuiweringsaanleg reg te stel nadat ʼn ondersoek na omgewingsbesoedeling geloods is. Volgens Julius Kleynhans, hoof van omgewingsake by AfriForum, kan die probleme van ʼn wanfunksionerende aanleg … Continue reading

AfriForum verwelkom watervoorsieningsprogram van R4.3 miljard

Mei 23, 2013 deur afriministrator

√AfriForum verwelkom die departement van omgewingsake se interim-watervoorsieningsprogram wat daarop gemik is om die agterstande in watervoorsieningsdienste uit te wis.