--> -->
Spyskaart +

Omgewingsake

AfriForum versoek Karoo Hoogland Munisipaliteit vir stortingspermit en aksieplan

Junie 7, 2013 deur Julius Kleynhans

AfriForum het die Karoo Hoogland Munisipaliteit versoek om die burgerregte-organisasie te voorsien van bewys van sy stortingspermit en van ‘n aksieplan met sperdatums waarvolgens kwessies rondom die stortingsterrein in Williston opgelos sal word. Volgens Johan Spamer, voorsitter van Williston se … Continue reading

AfriForum gee Naledi Munisipaliteit laaste waarskuwing

Junie 5, 2013 deur Julius Kleynhans

AfriForum het die Naledi Plaaslike Munisipaliteit in Vryburg gewaarsku dat dié burgerregte-organisasie kriminele klagtes sal lê indien die munisipaliteit nie voor Vrydag, 7 Junie 2013 ‘n werkbare aksieplan vir die herstel van die watersuiweringsaanleg verskaf nie. Dít kom nadat AfriForum … Continue reading

Transnet is ʼn steurnis in Saldanha – AfriForum

Junie 4, 2013 deur Julius Kleynhans

AfriForum het ʼn brief aan die hoof van Transnet, mnr Brian Molefe, gestuur waarin die maatskappy versoek word om die ysterertsstof-besoedeling in Saldanha te beëindig. Volgens Willie Goosen, verteenwoordiger van die Saldanha-tak van AfriForum, is die stof ʼn groot probleem … Continue reading

Blou Skerpioene moet teen Vhembe optree – AfriForum

Junie 3, 2013 deur Julius Kleynhans

AfriForum het ʼn brief aan die Departement van Waterwese gerig om te versoek dat daar teen die Vhembe Distriksmunisipaliteit opgetree word oor besoedeling van die dorp se water. Dit volg nadat onlangse toetse van watermonsters wat dwarsoor die dorp geneem … Continue reading

Tientalle voëls vrek, Eskom moet ingryp – AfriForum

Mei 31, 2013 deur Julius Kleynhans

AfriForum het ʼn brief aan Eskom gerig waarin hulle aandring dat die elektrisiteitsvoorsiener voëlvrektes moet help voorkom. Dié skrywe volg nadat die gemeenskap van Beaufort-Wes verskeie klagtes by die burgerregte-organisasie ingedien het oor voëls wat in groot getalle deur elektrisiteitskabels … Continue reading