--> -->
Spyskaart +

Omgewingsake

Platinummyn beoog in Pretoria-Noord se agterplaas – AfriForum

Junie 20, 2013 deur Julius Kleynhans

“Hulle wil ʼn platinummyn in ons agterplaas ontwikkel,” het ʼn lid van die Doornpoort-gemeenskap in Pretoria-Noord vir AfriForum geskree. “AfriForum is bekommerd oor beplande mynbedrywighede in hierdie gebied as gevolg van die verskeie wonings en plotte in die onmiddellike omgewing. … Continue reading

Kriminele klagtes oor riool teen Matlosana munisipale bestuurder – AfriForum

Junie 18, 2013 deur Julius Kleynhans

AfriForum se tak in Klerksdorp het vandag kriminele klagtes by die Suid-Afrikaanse Polisiediens ingedien teen die munisipale bestuurder van die Matlosana Plaaslike Munisipaliteit. Klagtes is ingedien weens onwettige rioolstorting in Radium-straat wat al sedert die begin van Mei ernstige besoedeling … Continue reading

AfriForum en TKAG hou protesaksie teen hidrobreking

Junie 14, 2013 deur Julius Kleynhans

AfriForum en die Treasure the Karoo Action Group (TKAG) het vandag in Johannesburg tydens spitsverkeer ’n protesaksie teen hidrobreking gehou. Die aksie is daarop gemik om bewusmaking onder die plaaslike gemeenskap te skep insake hidrobreking, ook bekend as fracking. “Ons … Continue reading

Wees gewaarsku, Warmbad – AfriForum

Junie 12, 2013 deur Julius Kleynhans

AfriForum het die gemeenskap in Warmbad gewaarsku oor die voorgestelde mynontwikkeling in hulle gebied. Die AfriForum Publieke Deelname Proses Riglyne Volgens Julius Kleynhans, hoof van omgewingsake by AfriForum, moet gemeenskappe hulle onbetrokkenheid afskud en aktiewe deelnemers aan die openbaredeelnameproses word. … Continue reading

AfriForum verwelkom R300m-biodiversiteitsvaardigheidsprojek

Junie 11, 2013 deur Julius Kleynhans

AfriForum verwelkom die biodiversiteitsvaardigheidsprojek van R300 miljoen wat deur die departement van omgewingsake geloods is. “AfriForum ondersteun die inisiatief om mense binne ʼn groen ekonomiese konteks te ontwikkel om volhoubare ontwikkeling en bestuur van ons natuurlike hulpbronne te verseker. Ons … Continue reading