Lang/Taal

Omgewingsake

Deur hierdie webblad gee ons internet gebruikers die geleentheid om kennis te neem van omgewingsprobleme, probleme in hul gemeenskappe aan te meld, asook groenwenke met ander te deel.

Sluit aan

Die omgewing is afhanklik van u deelname.

Teken in

Eko

Wenke

Omgewingsake

Bekommernis heers oor watergehalte in Koppies

deur op 29 Mei, 2015

AfriForum het Maandag, 25 Mei watermonsters by die Hoërskool Sarel Cilliers en die Dibaseholo Primêre Skool in Koppies geneem. Dit het gevolg nadat AfriForum talle klagtes van ontevrede inwoners oor die dorp se watergehalte ontvang het.

Waterwerke-personeel moet gekwalifiseer wees – AfriForum

deur op 25 Mei, 2015

Die burgerregte-organisasie AfriForum het sy kommer uitgespreek oor die vaardighede en ervaring van waterwerke-personeel in Suid-Afrika.

Lekwa Munisipaliteit besoedel Vaalrivier

deur op 30 Maart, 2015

AfriForum het die Lekwa Plaaslike Munisipaliteit op terme geplaas om te reageer op die swak rioolsituasie in Standerton. Die munisipaliteit word persoonlik verantwoordelik gehou vir die storting van groot hoeveelhede riool in die Vaalrivier.

Die ware stand van die land se groendruppelverslag

deur op 19 Maart, 2015

AfriForum meen dat die reeks feitebladsye wat deur die Waterinligtingsnetwerk van Suid-Afrika (WIN-SA) in vennootskap met die Waternavorsingskommissie (WNK) en die departement van water en sanitasie (DWS) saamgestel is, slegs ʼn druppel in die emmer is met betrekking tot die ware toestand van die land se afvalwaterbestuur.

Hidrobreking-bakleiery nog lank nie verby – AfriForum

deur op 18 Maart, 2015

Die burgerregte-organisasie AfriForum het gesê dat die bakleiery oor hidrobreking in Suid-Afrika nog lank nie verby is nie en dat die mediaverklaring wat deur Shell uitgereik is, nie as die einde van die debat oor hidrobreking in die Karoo gesien moet word nie.