Booswigte vier minder fees – AfriForum loof polisie vir veiliger feesseisoen
AfriForum prys die polisie vir die uitstekende diens wat hulle tydens die feesseisoen gelewer het. Kontakmisdaad het met bykans 8% gedaal in vergelyking met die derde kwartaal van die 2015/2016 finansiële jaar. Ander ernstige misdade het ook in dié kwartaal … Continue reading
KZN-polisiehoof stel ʼn graad 10 aan as luitenant-kolonel
Ondanks die feit dat luitenant-generaal Mmamonnye Ngobeni, provinsiale polisiekommissaris van KwaZulu-Natal, se persoonlike assistent, Agatha Nozipho Sikhakhane, slegs oor ʼn graad 10-kwalifikasie beskik, het sy vyf salarisvlakke gespring toe sy onlangs as ʼn stafoffisier aangestel is en beklee tans die … Continue reading
Piet Retief wen stryd teen misdaad
AfriForum het na aanleiding van onlangse misdaadstatistiek ’n ondersoek geloods na die stand van misdaad in Piet Retief, Mpumalanga.
Operasie Misdaadvry maak Suid-Afrika veilig
AfriForum het die afgelope naweek sowat 3 000 mense gekoördineer in die grootste gesamentlike gemeenskapsmisdaadbekampingsoperasie nóg in Suid-Afrika.
George-polisiehoof verwerp hulp van AfriForum-buurtwagte
Ondanks ʼn 7% styging in kontakmisdaad in die Wes-Kaap verwerp generaal Redy, klusterhoof van die SAPD in George, gemeenskapsdeelname in die stryd teen misdaad. AfriForum het egter gesê hulle gaan voort met hul buurtwagpatrollies, ongeag genl. Redy se opinie en … Continue reading