Spyskaart +

Gemeenskapsveiligheid

Skep taakspan om Bloem-verkragters vas te trek, vra AfriForum

April 23, 2013 deur afriministrator

Die burgerregte-organisasie AfriForum het die Suid-Afrikaanse Polisiediens vandag versoek om ʼn toegewyde taakspan aan te wys om die verkragters aan te keer wat vroulike studente in Bloemfontein aanval.

AfriForum eis swaar strawwe vir David Hall se vermeende moordenaars

April 9, 2013 deur afriministrator

Die hofsaak van twee mans wat daarvan aangekla word dat hulle David Hall vermoor het, is vandag in die Potchefstroomse Hooggeregshof voortgesit. Hall en sy vrou, Bernadette, is op 20 Februarie 2012 op hulle melkplaas net buite Fochville aangeval. Mnr … Continue reading