Spyskaart +

Gemeenskapsveiligheid

Nuwe AfriForum-buurtwag in Gansbaai gereed vir aksie

Februarie 20, 2017 deur Natasha Venter

AfriForum se Overstrand-tak het op 18 Februarie 2017 ’n buurtwag in Gansbaai gestig.

Elf plaasmoorde en 30 aanvalle in twee weke

Februarie 14, 2017 deur Mariska Batt

Sedert die begin van Februarie 2017 is daar reeds 30 plaasaanvalle in Suid-Afrika aangeteken waarin 11 mense wreed vermoor is. Vyf mense is in die afgelope 24 uur in twee verskillende aanvalle vermoor, onderskeidelik in Mpumalanga en Limpopo.

AfriForum-tak in Bethal en polisie beklink hul samewerking

Februarie 14, 2017 deur Natasha Venter

Die AfriForum-tak in Bethal het hul samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) bevestig deur ’n afskrif van die samewerkingsooreenkoms wat op 16 Januarie 2017 tussen AfriForum en die SAPD in Centurion gesluit is op 7 Februarie 2017 aan die stasiebevelvoerder van dié stasie te … Continue reading

Barkly-Oos-tak en polisie span saam teen misdaad

Februarie 9, 2017 deur Natasha Venter

Barkly-Oos se AfriForum-tak het op 8 Februarie 2017 ’n afskrif van die samewerkingsooreenkoms wat op 16 Januarie 2017 tussen AfriForum en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in Centurion gesluit is, aan lt.kol. Adolph, bevelvoerder van die Barkly-Oos polisiestasie, oorhandig.

AfriForum-takke oorhandig wenslys aan Govan Mbeki-munisipaliteit

Februarie 8, 2017 deur Mariska Batt

  Die AfriForum-takke van Secunda en Bethal het op 7 Februarie 2017 ’n wenslys gerig aan Mmela Mahlangu, die munisipale bestuurder van die Govan Mbeki-munisipaliteit.