Spyskaart +

Begin ‘n Tak

Indien daar in u gemeenskap ‘n behoefte bestaan om ‘n daadwerklike verskil te maak, kan u met ons skakel sodat ons u kan help om ‘n tak te stig. Daar moet tenminste honderd mense in die gemeenskap wees wat lede van die tak wil word. ‘n Provinsiale Koördineerder sal met u skakel en stap-vir-stap bystaan met hierdie proses.

 

Naam (verpligtend)

Telefoon (verpligtend)

E-posadres (verpligtend)

Dorp (verpligtend)