--> -->
Spyskaart +

Straatname-saak: Metro ontken minagting van hof

Junie 28, 2013 deur afriministrator

REKORD CENTURION: Die Tshwane-metro het ontken dat die stadsraad se weiering om weer die ou straatnaamborde aan te bring neerkom op minagting van die hof. Dit volg nä die keerdatum van 19 Ju- nie verstryk het as die datum waarop 25 ou straatnaamborde volgens ‘n hofbevel van regter Bill Prinsloo van die Noord- Gauteng hooggeregshof weer aange- bring moes gewees het. Die keerdatum is bepaal nadat Afri- Forum sy hofgeding op 19 April vanjaar gewen het. Die metro se appel daarteen op 14 Junie het misluk.

Lees meer hier