STOP Port Elizabeth se naamsverandering

Die Oos-Kaapse regering beplan ’n voorgestelde naamsverandering van Port Elizabeth na Gqebera. AfriForum is gekant teen hierdie voorgenome besluit.

Openbare kommentaar kan tot 21 November ingedien word.

Vul jou naam hier in om die naamverandering teen te staan:

Soortgelyke plasings