|

Spekboomuitdaging

AfriForum beplan om vanjaar 1 000 spekbome regoor Suid-Afrika in samewerking met Pascal Pienaar te plant.

Spekbome is wonderlike plante:

  • Dit absorbeer en stoor hoë volumes koolstof vergeleke met ander plante.
  • Dit is uiters waterekonomies en benodig slegs die helfte van die water wat ander plante nodig het.
  • Dit kan tot 200 jaar oud word en boonop by sy omgewing aanpas.
  • Dit is baie voedsaam.

Meld hier aan as jy vanjaar ’n spekboom geplant het:

Soortgelyke plasings