| |

Skoleregistrasie: Wes-Kaap

AANDAG: WES-KAAP OUERS

Registreer jou kind(ers) betyds vir die 2020-skooljaar. Registrasies sluit op 15 Maart 2019.

Ouers kan aanlyn by die volgende skakel verneem of die skole van hul keuse deel van die 350 skole is wat op die stelsel gelys word: www.wcedonline.westerncape.gov.za/admissions-201920

Indien ouers persoonlik by die skool van hul keuse wil registreer, moet hulle die volgende dokumentasie saamneem:

  • geboortesertifikaat van kind(ers);
  • immuniseringskaart;
  • oorplasingsbrief (indien ouers na die Wes-Kaap verhuis uit ’n ander provinsie);
  • jongste skoolrapport; en
  • geldige studiepermit, uitgereik deur die departement van binnelandse sake (indien die leerder uit die buiteland afkomstig is).

Ouers sal teen 12 Junie 2019 in kennis gestel word van hul kind(ers) se skoolplasing, waarop hulle tot 12 Julie 2019 tyd het om dié plasing by die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) te bevestig.

Ouers wat nog nie hul kinders kon registreer of plek in ’n skool van hul keuse kon kry nie of onseker is oor die distrik waarin hul kinders moet skoolgaan, kan die volgende persone kontak:

Kaapse Wynlande
John Goliath
Tel: 023 348 6000 | 023 348 4604
E-pos: John.Goliath@westerncape.gov.za

Eden en sentrale Karoo
Albie Ellman
Tel: 044 803 8300 | 044 803 8309
E-pos: Albie.Ellman@westerncape.gov.za

Metro-Sentraal
Brenda Robertson
Tel: 021 514 6700 | 021 514 6721
E-pos: Brenda.Robertson@westerncape.gov.za

Metro-Oos
Eric Magodla
Tel: 021 900 7173 | 021 900 7203
E-pos: Eric.Magodla@westerncape.gov.za

Metro-Noord
Leon Rutgers
Tel: 021 938 3000 | 021 938 3004
E-pos: Leon.Rutgers@westerncape.gov.za

Metro-Suid
Reginald Dreyer
Tel: 021 374 4107
E-pos: Reginald.Dreyer@westerncape.gov.za

Overberg
Japie Bailey
Tel: 028 214 7300 | 028 214 7379
E-pos: Japie.Bailey@westerncape.gov.za

Weskus
Anlerie Truter
Tel: 021 860 1200 | 021 860 1206
E-pos: Anlerie.Truter@westerncape.gov.za

WKOD-inbelsentrum: 0861 923 322 (Indien jy onseker is oor watter distrik om te nader).

Ouers word aangemoedig om op die WKOD se webtuiste te gaan lees onder “Frequently Asked Questions – Learner Enrolments” vir bykomende inligting: https://wcedonline.westerncape.gov.za/documents/enrolment/index.html.

Soortgelyke plasings