Rioolstorting in die Vaalrivier

Riool word in die Vaalrivier gestort weens ou en vervalle rioolpyplyne. Die riool vloei selfs in die strate. Die munisipaliteit is verantwoordelik vir die instandhouding van rioolpyplyne. Help ons om die munisipaliteit hiervoor verantwoordbaar te hou.

Voeg asseblief jou naam by hierdie petisie.

Soortgelyke plasings