|

Plaasanvallers lewenslank gevonnis vir moord op Engelbrecht-egpaar

Twee plaasaanvallers is vandag lewenslank in die hooggeregshof in Pretoria gevonnis vir die moord op Fanie (78) en Colleen (74) Engelbrecht, wat in 2018 op Moedersdag wreed op hul plaas in Gauteng vermoor is. Regter David Makoba het vandag in sy uitspraak ook erkenning aan die erns van plaasmoorde gegee en gesê dat “dit skokkend is om te sien wat vandag op plase gebeur”.

Soortgelyke plasings