|

Orania meer as 500 bome ryker danksy AfriForum, Solidariteit en Helpende Hand

“Om ’n boom te plant is ’n geloofsdaad vir die toekoms. Wanneer jy ’n boom plant weet jy nie of jy self die skaduwee van die boom gaan geniet nie, maar jy het die vertroue dat jou kinders en kleinkinders dit wel gaan doen,” sê Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum.

Kyk dié video om te sien hoe AfriForum, Solidariteit en Solidariteit Helpende Hand onlangs meer as 500 bome in Orania ter afsluiting van die burgerregte-organisasie se boomplantmaand- en #AnkerdorpPadskou-inisiatief, geplant het.

Soortgelyke plasings