Spyskaart +

Projek 200,000

Baie dankie vir u ondersteuning. Die welslae wat AfriForum reeds behaal het, is aan u te danke, en sonder u maandelikse bydrae sou dit nie moontlik gewees het nie. AfriForum is tans besig met talle aksies en veldtogte om meer en hoër hoogtes te bereik. Ons wil graag die 200 000 ledetal verbysteek en het daarom u hulp nodig.

AfriForum het u nodig om meer te kan vermag om ons toekoms te verbeter.

Stuur vir ons ’n lys met name en telefoonnommers van vriende en familie wat moontlik sal wil aansluit.

  • Stel voor dat AfriForum hierdie mense in verband met lidmaatskap kontak:
  • Bepalings en voorwaardes geld.
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.