Spyskaart +

Bestuurbiografieë

Kallie Kriel

Uitvoerende Hoof - AfriForum

Kallie Kriel is die uitvoerende hoof van AfriForum. Voor die stigting van AfriForum was Kallie die hoof van bemarking en -ledevoordele by Solidariteit. Kallie het ʼn meestersgraad in politieke geografie.

Alana Bailey

Alana Bailey is adjunk- uitvoerende hoof van AfriForum en is verantwoordelik vir internasionale skakeling, taal, onderwys, erfenis en kultuur. Voor die stigting van AfriForum was sy waarnemende hoof by die Maatskappy vir Immigrasie. Sy het ’n meestersgraad in historiese en erfenisstudies.

Ernst Roets

Adjunk Uitvoerende Hoof - AfriForum

Ernst Roets is adjunk- uitvoerende hoof van AfriForum en is verantwoordelik vir kommunikasie en opleiding. Hy is ook uitvoerende hoof van Forum Films, die videovervaardigingsmaatskappy wat deur AfriForum tot stand gebring is. Hy was die stigter en eerste nasionale voorsitter van AfriForum Jeug. Ernst koördineer AfriForum se veldtogte oor plaasmoorde, rassisme en mediavryheid, asook skakeling met die Verenigde Nasies. Hy het ’n LLM-graad (cum laude) in 2016 oor die beskerming van minderhede ingevolge die Suid-Afrikaanse Grondwet aan die Universiteit van Pretoria behaal.

Cornelius Jansen van Rensburg

Adjunk Uitvoerende Hoof - AfriForum

Cornelius Jansen van Rensburg is adjunk- uitvoerende hoof van AfriForum. Hy is onder andere verantwoordelik vir die vestiging van AfriForum se plaaslike strukture. Cornelius het aan die Universiteit van Pretoria studeer, waar hy die MCom-graad in finansiële bestuur in 2009 verwerf. In 2014 verwerf hy ’n MBA van die Gordon Institute of Business Science. Cornelius is sedert 2013 ook werksaam as die uitvoerende hoof van die sakeregtewaghond AfriSake.

William Waugh

Operasionele Bestuurder - AfriForum

William Waugh is AfriForum se operasionele bestuurder. Sy verantwoordelikhede sluit finansies, lede-administrasie en die bestuur van die dienssentrum in. William was lid van die uitvoerende komitee en die Speaker van die studenteparlement van die Studenteraad by die Universiteit van Pretoria. Hy het ’n BCom-graad aan die Universiteit van Pretoria verwerf.

Personeel

Ondersoeke

Hoof: Ondersoekeenheid Nantes Kelder

 

Administrasie

Hoof: Administrasie Linda Cronje

 

Gemeenskapsake

Bestuurder: Gemeenskapstrukture Tiaan Esterhuizen
Algemene adviseur: Gemeenskapstrukture Pieter Rautenbach
Hoof: Gemeenskapsveiligheid Ian Cameron
Hoof: Omgewingsake Julius Kleynhans
Hoof: Plaaslike regering Marcus Pawson
Provinsiale koördineerder: Gauteng-Noord Tarien Cooks
Provinsiale koördineerder: Gauteng-Suid Charles Castle
Provinsiale koördineerder: Limpopo Hein Gonzales
Provinsiale Koördineerder: Mpumalanga Hein Gonzales
Provinsiale Koördineerder: Natal Eugene van Aswegen
Provinsiale koördineerder: Noordwes Marcus Pawson
Provinsiale koördineerder: Noord-Kaap Wico Swanepoel
Provinsiale koördineerder: Oos-Kaap Thomas van Dalen
Provinsiale koördineerder: Oos-Vrystaat CW Els
Provinsiale koördineerder: Wes-Vrystaat Johann Hattingh
Provinsiale koördineerder: Wes-Kaap Thomas van Dalen
Plaaslike koördineerder: Vryburg Alta Swart
Plaaslike koördineerder: Kuruman/Kathu Gonda Louw
Nasionale jeugkoördineerder Morné Mostert

 

Kommunikasie

Redakteur Forum Tydskrif Alet Rademeyer
Hoof: Bemarking Marina Wiese
Mediaskakeling Mariska Batt

 

AfriForum Navorsinginstituut

Navorser Lorraine Claassen
Navorser Johan Nortje

 

ITK-Projekte

Projekkoördineerder: Suid-Afrikaanse diaspora Sue-Ann de Wet
Projekkoördineerder: Onderwys Carien Bloem
Projekkoördineerder: AfriForum Afrikaans-Vriendelik Sanderien van der Walt