--> -->
Spyskaart +

#OnsDorp

September 26, 2018 deur Admin

Die Ons Dorp-veldtog gaan sowat 154 selfdoenprojekte van stapel stuur om dorpe regoor die land te help om volhoubare selfdoenaksies in hul gemeenskappe te loods.
AfriForum het die afgelope jare die selfdoenbeginsel as ’n teenvoeter vir staatsverval gevestig.
“AfriForum wil met die uitrol van die Ons Dorp-veldtog via gemeenskapstrukture ’n volhoubare verskil in dorpe maak om hulself vir groter selfbestuurinisiatiewe te posisioneer,” sê Johan Weber, hoof van gemeenskapstrukture by AfriForum.

Lees hier meer oor die suksesse in jou dorp.

Gee aan AfriForum die mandaat om selfdoenprojekte in jou dorp aan te pak.

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.