Ons vervolg

“Ek glo in die oppergesag van die reg. AfriForum se pasgestigte privaat vervolgingseenheid bied aan my die geleentheid om vanuit die burgerlike samelewing te help verseker dat geregtigheid seëvier, ongeag die posisie van die persoon wat aan korrupsie skuldig is. Ek en AfriForum is nou in ’n posisie om korrupte persone wat nie deur die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) vervolg word nie self te vervolg.” – Adv. Gerrie Nel

AfriForum maak later vanjaar bekend wie die eerste persoon is wat privaat vervolg gaan word. Indien jou voorstel oorweeg moet word, voltooi asseblief hierdie vorm:

Oops! We could not locate your form.

*Kontakbesonderhede word benodig om inligting te verifieer.

Soortgelyke plasings