--> -->
Spyskaart +

Mediaverklarings

Reaksie op AfriForum-skolehandboeknavraag toon siklus van disfunksie

Februarie 13, 2013 deur afriministrator

AfriForum ontvang steeds inligting oor skole wat nog wag om handboeke van die departement van basiese onderwys te ontvang. Dit bewys dat die departement se aansprake op ʼn 100% afleweringsyfer nie waar is nie. Volgens Alana Bailey, adjunk uitvoerende hoof … Continue reading

Weg met ongekwalifiseerde amptenare! sê AfriForum

Februarie 12, 2013 deur afriministrator

Die burgerregte-organisasie AfriForum se plaaslike strukture in Mpumalanga het ʼn veldtog van stapel gestuur waarin munisipaliteite wat amptenare in diens het wat nie voldoen aan die minimum bevoegdheidskriteria, soos uiteengesit in die Munisipale Regulasies oor Minimum Bevoegdheidsvlakke nie, versoek word … Continue reading

AfriForum veroordeel onderwysdepartement se houding oor handboekprobleme

Februarie 12, 2013 deur afriministrator

AfriForum het die departement van basiese onderwys se dreigemente teenoor skoolhoofde wat die departement “diskrediteer” deur inligting oor onafgelewerde handboeke openbaar te maak, skerp veroordeel. Die departement het sy voorneme om tugstappe teen hoofde te doen gister tydens ʼn departementele … Continue reading

Belastingheffing op graduandi belemmer kultuur van opleiding

Februarie 8, 2013 deur afriministrator

Die belastingheffing op graduandi, wat die afgelope week deur die hoof van die subkomitee vir onderwys, Naledi Pandor, aangekondig is, is ‘n eensydige besluit wat nie die doel voor oë het om tersiêre studies onder Suid-Afrikaners aan te moedig nie, … Continue reading

AfriForum salueer Ba-Phalaborwa-munisipaliteit

Februarie 8, 2013 deur afriministrator

AfriForum het onlangs die Ba-Phalaborwa-munisipaliteit versoek om op te tree teen die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag weens onwettige rommelstorting in Gravelotte, Limpopo. Marie Helm, die voorsitter van AfriForum se Hoedspruit-tak, verwelkom die goeie gees waarin die munisipaliteit die kwessie hanteer het. … Continue reading