--> -->
Spyskaart +

Mediaverklarings

AfriForum genader om waterkrisis in Masilonyana te ondersoek

Maart 4, 2013 deur afriministrator

Die burgerregte-organisasie AfriForum se plaaslike takke in Brandfort en Winburg is deur woedende inwoners en sake-eienaars genader om in te gryp in die waterkrisis in dié dorpe. Dít kom nadat ʼn gemeenskapsvergadering gereël is waar die burgemeester en die munisipale … Continue reading

AfriForum trap al meer en dieper voetspore in die Suid-Kaap

Maart 4, 2013 deur afriministrator

Die burgerregte-organisasie AfriForum het op Saterdag, 2 Maart ʼn tak vir die Cederberg-omgewing gestig. Dié takstigting volg nadat verskeie van AfriForum se 12 nuwe takke in die Wes-Kaap reeds groot welslae op verskeie terreine behaal het.

AfriForum oorweeg regstappe oor Noordwes-waterkrisis

Maart 1, 2013 deur afriministrator

AfriForum vergader vandag met sy regspan om stappe te bespreek wat gedoen kan word teen persone en instansies wat vir die waterkrisis in verskeie dorpe in die Noordwes verantwoordelik is. AfriForum se tak in Potchefstroom het vandag die munisipaliteit skriftelik … Continue reading

Grondwethof beslis vandag oor Zimbabwe se grondvergrype

Februarie 28, 2013 deur afriministrator

Die Grondwetlike Hof hoor vandag, 28 Februarie 2013 om 10:00 die aansoek om verlof tot appèl van die Zimbabwiese regering aan teen ’n vroeëre beslissing van die Appèlhof in Bloemfontein ten gunste van wyle mnr. Mike Campbell en 77 ander … Continue reading

AfriForum veroordeel gebrek aan optrede deur die Senqu Munisipaliteit

Februarie 28, 2013 deur afriministrator

AfriForum het met skok uitgevind dat die onluste in Zastron, wat verlede week tot wanorde gelei het, al amper ‘n maand aan die gang is. Bekommerde inwoners van Zastron het AfriForum om hulp genader, nadat hulle ondernemings geplunder is. Volgens … Continue reading