--> -->
Spyskaart +

Mediaverklarings

Dienslewering gaan dringend aandag kry op Elliot, sê AfriForum

Mei 7, 2013 deur afriministrator

Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 23 April ‘n baie geslaagde vergadering op Elliot gehou. Die geleentheid is deur 32 AfriForum-lede en belangstellendes bygewoon en verskeie brandpunte in die dorp en distrik is bespreek. Pieter Rautenbach, hoof van plaaslikeregeringsake by AfriForum … Continue reading

AfriForum nou ook betrokke in Nala Munisipaliteit

Mei 7, 2013 deur afriministrator

Die AfriForum-tak in Bothaville het ʼn veldtog van stapel gestuur waarin die Nala Munisipaliteit wat amptenare in diens het wat nie voldoen aan die minimum bevoegdheidskriteria, soos uiteengesit in die Munisipale Regulasies oor Minimum Bevoegdheidsvlakke nie, versoek word om sodanige … Continue reading

AfriForum bereik ooreenkoms met TUT oor busdiens vir blinde en ander studente

Mei 6, 2013 deur afriministrator

AfriForum verwelkom die toegewings wat die Tshwane Universiteit van Tegnologie (TUT) gemaak het om die kampus en studentevervoer meer toeganklik vir ʼn blinde student, Johan Venter en sy gidshond Ogzy, asook ander studente met spesiale behoeftes te maak. Venter het … Continue reading

AfriForum seminaar: Is taalregte noodsaaklik?

Mei 3, 2013 deur afriministrator

Gister, op 2 Mei 2013, het die Wet op die Gebruik van Amptelike Tale, Wet 12 van 2012, in werking getree. Dit is veronderstel om ʼn groot mylpaal in die geskiedenis van die land te wees, want dit is ʼn … Continue reading

Mooinooi-polisie nie beskikbaar – AfriForum

Mei 2, 2013 deur afriministrator

Die Mooinooi-polisiestasie het ʼn wit olifant in dié dorp geword. Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag by die provinsiale kommissaris van die SAPD in Noordwes, luitenant-generaal MNZ Mbombo vir diens by die Mooinooi polisiestasie gepleit. Dít nadat ʼn lid van AfriForum … Continue reading