--> -->
Spyskaart +

Mediaverklarings

AfriForum loods nuwe veldtog: “Weg met ongekwalifiseerde amptenare!”

Februarie 4, 2013 deur afriministrator

Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ʼn veldtog aangekondig waarin die organisasie munisipaliteite in AfriForum se takgebiede wat amptenare in diens het wat nie voldoen aan die minimum bevoegdheidskriteria, soos uiteengesit in die Munisipale Regulasies oor Minimum Bevoegdheidsvlakke nie, gaan versoek … Continue reading

Weg met ongekwalifiseerde amptenare! sê AfriForum

Februarie 4, 2013 deur afriministrator

Die burgerregte-organisasie AfriForum se plaaslike strukture in die Noord-Kaap het ʼn veldtog van stapel gestuur waarin tien munisipaliteite wat amptenare in diens het, wat nie voldoen aan die minimum bevoegdheidskriteria, soos uiteengesit in die Munisipale Regulasies oor Minimum Bevoegdheidsvlakke nie, … Continue reading

AfriForum verwelkom Valke se besluit om voormalige munisipale bestuurders en voormalige prokureurs van die munisipaliteit voor die hof te bring

Februarie 1, 2013 deur afriministrator

Die burgerregte-organisasie AfriForum verwelkom die spesiale handelsmisdaadeenheid van die Polisie (VALKE) se besluit om voormalige munisipale bestuurders van Oudtshoorn, Martin Pietersen en Mpho Mogale tesame met ʼn voormalige prokureur van die munisipaliteit, mnr. Clyde Avontuur, op 28 Januarie 2013 voor … Continue reading

AfriForum Magalies doen noodpadherstelwerk op R104 Bokfontein

Februarie 1, 2013 deur afriministrator

AfriForum se tak in die Magalies-omgewing naby Brits in Noordwes, is sedert vanoggend besig om dringende herstelwerk aan die R104-pad tussen Hartbeespoort en Rustenburg aan te bring. Die uiters swak diens van die Madibeng-munisipaliteit het boere in die omgewing laat … Continue reading

Bewaar die Nylsvley RAMSAR-vleiland, pleit AfriForum

Februarie 1, 2013 deur afriministrator

AfriForum het ʼn veldtog van stapel gestuur om mynbou en ander toekomstige ontwikkeling in die sensitiewe Nylsvley RAMSAR-vleilandgebied te beëindig nadat dit bekend geword het dat ‘n oopgroef-platinummyn in hierdie ongeskonde en internasionaal beskermde vleilandgebied ontwikkel gaan word. Volgens Julius … Continue reading