--> -->
Spyskaart +

Mediaverklarings

Hof beveel Matlosana om alternatiewe huisvesting vir onwettige plakkers te bied

Mei 24, 2013 deur afriministrator

Die burgerregte-organisasie AfriForum se uitsettingsaansoek in die Noord-Gautengse Hooggeregshof is vandag uitgestel sodat die Matlosana Munisipaliteit alternatiewe behuising vir die sowat 1000 onwettige okkupeerders in Klerksdorp kan bewerkstellig.

Naledi moet waterbesoedeling voorkom – AfriForum

Mei 24, 2013 deur afriministrator

AfriForum het die Naledi Plaaslike Munisipaliteit in Vryburg versoek om die situasie by die watersuiweringsaanleg reg te stel nadat ʼn ondersoek na omgewingsbesoedeling geloods is. Volgens Julius Kleynhans, hoof van omgewingsake by AfriForum, kan die probleme van ʼn wanfunksionerende aanleg … Continue reading

AfriForum verwelkom watervoorsieningsprogram van R4.3 miljard

Mei 23, 2013 deur afriministrator

√AfriForum verwelkom die departement van omgewingsake se interim-watervoorsieningsprogram wat daarop gemik is om die agterstande in watervoorsieningsdienste uit te wis.

AfriForum dien verslag oor konsepbegroting by Kouga-burgemeester in

Mei 23, 2013 deur afriministrator

The Jeffreys Bay branch of civil rights organisation AfriForum studied the draft budget of the Kouga Municipality and submitted a report with comments to the Mayor, Mr Booi Koerat, this week. The complete document was sent electronically to all council … Continue reading

AfriForum in Hof vir uitsetting van Klerksdorp plakkers

Mei 23, 2013 deur afriministrator

Die burgerregte-organisasie AfriForum gaan môre in die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria ʼn hofbevel aanvra vir die uitsetting van sowat 1000 onwettige plakkers in Klerksdorp. “AfriForum is al sedert 2012 besig met dié saak en ons is verlig om uiteindelik in … Continue reading