--> -->
Spyskaart +

Mediaverklarings

“Gaan sê vir die slagoffers dit was ʼn publisiteitsfoefie,” antwoord AfriForum op Mthethwa se verklaring

Januarie 17, 2013 deur afriministrator

AfriForum het vandag die minister van polisie, Nathi Mthethwa gevra om vir die slagoffers van plaasaanvalle self te gaan sê dat hulle pleidooi vir sterker polisie-optrede teenoor plaasmoorde maar net ʼn “publisiteitsfoefie” is. Dit volg nadat die minister vandag, by … Continue reading

AfriForum koop “taalregte” aan as nuwejaarsgeskenk vir alle Suid-Afrikaners!

Januarie 17, 2013 deur afriministrator

Die burgerregte-organisasie AfriForum het pas die woord “taalregte” eksklusief aangekoop as deel van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) se fondswerwingsprojek, “Borg ʼn Woord”. Die WAT – kroonjuweel van Afrikaanse woordeboeke – dokumenteer die Afrikaanse woordeskat in sy wydste … Continue reading

Honderd plaasaanvalslagoffers se briewe môre aan polisieminister oorhandig

Januarie 16, 2013 deur afriministrator

Ongeveer ʼn honderd Suid-Afrikaners wie se lewens deur plaasaanvalle verwoes is, se stories gaan môre aan die minister van polisie, Nathi Mthethwa oorhandig word. Die slagoffers gaan van die minister eis om sy stilswye te verbreek deur plaasmoorde tot ʼn … Continue reading

Nog plaasmoorde: Mthethwa se stilswye grens aan aandadigheid

Januarie 15, 2013 deur afriministrator

AfriForum het die minister van polisie, Nathi Mthethwa vandag daarvan beskuldig dat sy stilswye oor plaasmoorde aan aandadigheid grens. Dit volg nadat nog ʼn bejaarde egpaar (albei tussen 70 en 75 jaar) se lyke vanoggend op hul plaas in die … Continue reading

Direkteur van Openbare Vervolging vervolg ʼn senior munisipale amptenaar saam met die plaaslike burgemeester

Januarie 15, 2013 deur afriministrator

Die burgerregte-organisasie, AfriForum, verwelkom die besluit van die Direkteur van Openbare Vervolging (DOV) van die Wes-Kaap om Raymond Wagenaar, ‘n werknemer van die Oudtshoorn-munisipaliteit, saam met die burgemeester, Gordon April, te vervolg vir diefstal van munisipale eiendom.