Spyskaart +

Mediaverklarings

Geen behoorlike afvalbestuur deur die Govan Mbeki-munisipaliteit – AfriForum

Januarie 14, 2013 deur afriministrator

AfriForum dring daarop aan dat die Govan Mbeki-munisipaliteit begin om die Secunda-stortingsterrein na behore te bestuur nadat klagtes rakende omgewings- en gesondheidskwessies, wat met die terrein verband hou, van die plaaslike gemeenskap ontvang is. Volgens Tokkie Reinecke, die voorsitter van … Continue reading

Afrika-kommissie ontvang geskiedkundige voorlegging vir die herinstelling van die SAOG-tribunaal

Januarie 13, 2013 deur afriministrator

Die eensydige besluit deur die 14 staatshoofde van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) wat in Mei 2011 geneem is om die gerespekteerde streekhof van die SAOG, die SAOG-tribunaal se werksaamhede op te skort, sal vroeg vanjaar deur die Afrika-kommissie vir mense- … Continue reading

AfriForum vra inligting oor handboeke wat nie afgelewer word nie

Januarie 11, 2013 deur afriministrator

AfriForum wil graag van skole hoor wat probleme ondervind met die aflewering van 2013 se handboeke. Die aankondiging volg nadat dit bekend geword het dat handboeke nog nie teen gister by alle skole in Limpopo afgelewer was nie. Volgens Alana … Continue reading

AfriForum waarsku minister om nie wetgewing te misbruik om eie onvermoë toe te smeer nie

Januarie 10, 2013 deur afriministrator

Na aanleiding van die minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga, se uitspraak dat haar departement die mag moet hê om skole opdrag te gee oor hoeveel leerders hulle mag inneem, en dat sy bereid is om wetgewing te wysig om … Continue reading

AfriForum verkla Polisieminister by Openbare Beskermer

Januarie 8, 2013 deur afriministrator

AfriForum het vandag ʼn klag van magsmisbruik, wanadministrasie, politieke afpersing en minagting van die hof teen die minister van polisie, Nathi Mthethwa, by die openbare beskermer ingedien. Die klag spruit voort uit die minister en sy verteenwoordigers se pogings om … Continue reading