--> -->
Spyskaart +

Mediaverklarings

Hofuitspraak in Gauteng Onderwysregulasiesaak is oorwinning vir gehalteonderrig, sê AfriForum

Augustus 29, 2013 deur Esmarie Prinsloo

AfriForum het die uitspraak in die Suid-Gautengse hooggeregshofsaak van die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (Fedsas) teen die Gautengse Onderwysdepartement verwelkom. Dit bevestig die gesag van ouerbeheerliggame in skole en is ʼn oorwinning vir leerders se toegang tot gehalteonderwys. … Continue reading

AfriForum beplan verskerpte veldtog teen plaasmoorde

Augustus 28, 2013 deur Esmarie Prinsloo

AfriForum het vandag aangekondig dat hy aanstaande maand ’n verskerpte veldtog van stapel sal stuur teen die regering se weiering om plaasmoorde te prioritiseer. Die organisasie is ook tans besig met die opstel van ’n dokument, genaamd “Die Mthethwa-dossier”. Die … Continue reading

AfriForum gee raad oor onwettige besetters

Augustus 28, 2013 deur Esmarie Prinsloo

AfriForum het ʼn dokument aan hulle 120 takstrukture landwyd begin versprei wat wenke aan gemeenskappe gee oor optrede teen onwettige besetters van hul grond. Die organisasie kry gereeld klagtes van regoor die land oor plakkers wat grond onwettig beset. “Dit … Continue reading

AfriForum wens die Valke geluk met onverbiddelike houding teen korrupsie by lisensieafdeling

Augustus 28, 2013 deur Esmarie Prinsloo

AfriForum se plaaslike tak in Elliot het die polisie se teenkorrupsie-eenheid, die Valke gelukgewens met hulle suksesvolle optrede om korrupsie binne die verkeersafdeling van dié Oos-Kaapse dorp uit te roei. Dit volg na intensiewe ondersoekwerk deur die Valke na ongerymdhede … Continue reading

AfriForum staan op vir mense in Standerton

Augustus 27, 2013 deur Esmarie Prinsloo

AfriForum het verlede week die Lekwa Munisipaliteit in Standerton aangespreek oor probleme met elektrisiteitsrekenings, en hul regspan versoek om gereed te wees vir regsaksie indien die munisipaliteit elektrisiteit sou afsny van rekenings waarop daar onopgeloste dispute is. Die munisipaliteit het … Continue reading