--> -->
Spyskaart +

Mediaverklarings

AfriForum verklaar dispuut met MTN weens beweerde rassisme

Maart 19, 2019 deur Carina Bester

Die burgerregte-organisasie AfriForum het ’n dispuut met MTN verklaar en ’n openbare veldtog van stapel gestuur weens die beweerde rassistiese gedrag wat deur die telekommunikasiemaatskappy onderskryf word. Dit volg nadat MTN aangekondig het dat hy sy borgskap by ’n groot … Continue reading

Laeveld-buurtwagte neem aan nasionale patrollie deel

Maart 19, 2019 deur Carina Bester

AfriForum se buurt- en plaaswagte in die Laeveld het op Vrydag 8 Maart 2019 aan dié burgerregte-organisasie se nasionale patrollie deelgeneem.

AfriForum se Goukou-plaaswag trek verdagte weens kabeldiefstal vas

Maart 19, 2019 deur Carina Bester

AfriForum se Goukou-plaaswag het op 14 Maart 2019 saam met die Stilbaai-polisie een van drie verdagtes gearresteer wat vermoedelik al vir ’n geruime tyd dié gebied vir kabeldiefstal teiken.

AfriForum se Bloemfontein-buurtwagte hou massapatrollie

Maart 19, 2019 deur Hesti Steenkamp

AfriForum se verskillende Bloemfontein-buurtwagte het in samewerking met die SAPD, die plaaslike GPF, gemeenskapslede, verskeie sekuriteitsmaatskappye en veiligheidsinstansies ’n massapatrollie op 8 Maart 2019 in hul onderskeie gebiede uitgevoer om polisiëringsigbaarheid te skep. Die aksie het omstreeks 22:00 begin en tot 04:00 … Continue reading

AfriForum se Bethal-tak is hard aan die werk

Maart 19, 2019 deur Carina Bester

AfriForum se Bethal-tak is weer eens besig om die dorp ’n beter en skoner plek vir inwoners te maak.