’N KRITIESE EVALUERING VAN DIE HOOFSTROOMMEDIA

AfriForum het ‘n in-diepte studie gedoen oor hoe die media verslag doen oor plaasmoorde, in vergelyking met ander insidente van geweld op plase. Die bevindinge sal deel vorm van die boek, Kill the Boer, wat op 30 Junie gepubliseer word. Die navorsing wys duidelik dat daar op verskeie vlakke growwe dubbele standaarde bestaan in die manier hoe daar oor plaasmoorde verslag gedoen word.
’N KRITIESE EVALUERING VAN DIE HOOFSTROOMMEDIA SE BERIGGE OOR  VOORVALLE VAN GEWELD OP SUID-AFRIKAANSE PLASE
A CRITICAL EVALUATION OF THE MAINSTREAM NEWS MEDIA’S
REPORTING ON INCIDENTS OF VIOLENCE ON SOUTH AFRICAN FARMS

Soortgelyke plasings