Podlitiek: Bloemfontein se grondgrypelas, regter verkeerd oor ras, AfriForum vat TikTokker vas

In vandag se episode bespreek Ernst en Louis die grondgrype in Bloemfontein, die nuutste feite rakende die regter wat bisarre ras-eis: “Hoekom is julle almal wit?” gemaak het, en AfriForum se privaatvervolgingseenheid se wen in die hof teen ’n TikTokker wat skuldig bevind is aan die maak van valse rassisme-bewerings.

Podlitiek: Leë staatsrede, Kaapse vissers ontevrede, SA dokters se werklose hede

Saamgestel deur die Podlitiek-span Die Podlitiek-span het Februarie afgeskop met besprekings oor die president se opkomende staatsrede, die Kaapse vissers wat deur die regering in die steek gelaat word, en Suid-Afrikaanse dokters wat sukkel om werk te kry. Die Podlitiek-span bestaan uit Ernst van Zyl, Arno Roodt, Charné Mostert en Louis Boshoff.

Podlitiek: Dricus praat reguit, korrupsie ruk handuit, hoe word lisensiebedrog gestuit?

Saamgestel deur die Podlitiek-span Ernst, Louis, en Charné het in hierdie week se episode die UFC-middelgewigkampioen Dricus du Plessis se uitlatings oor die Suid-Afrikaanse regering, Suid-Afrika se daling op die korrupsie-indeks, en bestuurslisensiebedrog bespreek. Die Podlitiek-span bestaan uit Ernst van Zyl, Arno Roodt, Charné Mostert en Louis Boshoff.

Podlitiek: Konstruksiemafia intimideer, Starlink in SA word meer, Texas se grenswagte hou aan keer

Saamgestel deur die Podlitiek-span Hierdie week bespreek Ernst, Louis, en Charné die konstruksiemafia, meer en meer Suid-Afrikaners wat Elon Musk se Starlink kry, asook die gespanne situasie op die grens van Texas. Die Podlitiek-span bestaan uit Ernst van Zyl, Arno Roodt, Charné Mostert en Louis Boshoff.