--> -->
Spyskaart +

Meld slaggate, probleme by parke en stukkende straatligte in Pretoria aan

Mei 23, 2017 deur Admin

AfriForum word deur gemeenskappe genader om in te gryp waar munisipaliteite versuim om hul diensleweringspligte na te kom. Die vul van slaggate, die instandhouding van paaie, die skoonmaak van parke en die herstel van straatligte is vir AfriForum prioriteitsake en ons sal voortgaan om soortgelyke projekte aan te pak.

AfriForum doen ’n beroep op Pretorianers om slaggate, vuil parke en stukkende straatligte in hul omgewing by die organisasie aan te meld. Voltooi gerus die onderstaande vorm of stuur ’n WhatsApp na 081 217 5440.

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.