Mediaverklarings en blogs
Klik op enige van die skakels hier onder om daardie dokument af te laai.
Vullisverwydering: Mangaung-metro moet nou sê oor kwytskelding
Die Mangaung Metropolitaanse Munisipaliteit moet teen 12 April 2024 sê of hy meer as 600 inwoners gaan kwytskel van die…
8 uit 9 provinsies se steun vir BELA bewys minagting vir openbare belange – AfriForum
Dat agt uit die land se nege provinsies die huidige weergawe van die omstrede Wetsontwerp op Basiese Onderwyswette (beter bekend…
“Slaughtering of white people”-saak: MRK kry groen lig om saak te argumenteer dat Malema nie skuldig is aan haatspraak nie
Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) se aansoek om verlof tot appèl rakende ’n hofuitspraak téén die kommissie oor uitlatings wat die…
Steenkool- en dieselkontrakte: Eskom speel vir tyd, waarsku AfriForum
Eskom se planne om te appelleer teen verlede week se hofuitspraak van die Gautengse Hooggeregshof – waarin bepaal is dat…
Hoe rooier, hoe mooier: Só word Bloemhof verfraai
Die AfriForum-tak in Bloemhof het onlangs nuwe toerusting aangekoop om die dorp op te knap én te beveilig. Die tak…
Rand Water-saak: Waterbesnoeiings dalk iets van die verlede ná AfriForum ingryp
Die toepassing van waterbesnoeiings as skuldinvorderingsmeganisme vir uitstaande skuld, soos dié wat Rand Water onlangs in verskeie munisipaliteite in Gauteng,…
AfriForum vier 18 jaar van selfdoen
AfriForum, ’n organisasie wat vandag meer as 315 000 lede in elke uithoek van die land verteenwoordig, vier vandag sy agtiende…
Die Kaplyn-musiekblyspel ryg sewe Naledi-nominasies in
Die nominasies vir die Naledi-teatertoekennings vir 2023 is pas bekendgemaak en Die Kaplyn-musiekblyspel, ’n AfriForum-produksie uit die pen van Jannes…
AfriForum se Kathu-tak skenk sonkragligte aan brandweer
Die AfriForum-tak in Kathu het twee 90 watt-ligte wat met sonkrag werk aan die plaaslike brandweer geskenk. Die brandweer se…
Beheerliggaamverkiesings – 2024
In Maart 2024 sal die beheerliggaamverkiesings andermaal plaasvind. ’n Skool sonder ’n sterk, waardegedrewe beheerliggaam staar reuse-uitdagings in die gesig….
Waar staan ons nou met die BELA-konsepwet?
Dat wetgewing in Suid-Afrika dikwels jare neem om aanvaar en geïmplementeer te word, word bewys deur die lang pad wat…
Veiligheidswenke: As jy weggaan die vakansie
36 wenke: Beveilig jou huis of plaas só Deur Marthinus Koekemoer Die skoolvakansie is net om die draai en of…
Die AfriForum-teenboelieveldtogspan #VegEnBou gedurende Nasionale Boelievoorkomingsmaand: Stappe wat ouers kan volg
Dit is belangrik om boeliegedrag in ons skole hok te slaan en AfriForum is daartoe verbind om bewusmaking regoor die…
Die NGV-wetsontwerp: Waarom dit verwerp moet word
Deur Zel-Marí Gelderblom Die meeste Suid-Afrikaners voel dat die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) teengestaan moet word, veral medici, soos onlangs berig…
’n Hardekool het geval
Mangosuthu Buthelezi, Inkosi, Eerste Minister en Prins: 27 Augustus 1928 – 9 September 2023 Saterdagoggend, 9 September, is gemeenskappe hier…