Manne-aand in Potchefstroom

AfriForum Jeug bied ’n manne-aand aan ten bate van die noodfonds. Dié fonds is spesifiek geskep om boere in nood te help.

Manne-aand in Potchefstroom

Datum: 6 November 2019
Tyd: 18:00
Plek: Snowflake

Andries Vermeulen, Adam Tas en Rikus Nel tree op.

Kaartjies kos R300 en is by die hek of die Koöperasie te koop.

Ete is ingesluit, en daar sal ’n kontantkroeg wees.

Kontak my, asseblief. Ek wil graag kaartjies vir die manne-aand in Potchefstroom koop.

Oops! We could not locate your form.

 

Soortgelyke plasings