|

Mamma agter Magies Vol Liefde is AfriVriendelik se Entrepreneur van die Jaar

Marita Bezuidenhout van Magies Vol Liefde het vanjaar die titel van AfriVriendelik se Entrepreneur van die Jaar verower!

Dié kompetisie is vanjaar vir die derde keer aangebied en het nou ’n nuwe baadjie aangetrek. Kyk dié video om te sien wat die beoordelaars én deelnemers oor vanjaar se kompetisie, wat by die Mangwa Valley Lodge in Pretoria aangebied is, te sê gehad het.

Soortgelyke plasings