Kroonstad se konsentrasiekampbegraafplaas

 

Só lyk die begraafplaas in Kroonstad, waar meer as 2 000 vroue en kinders begrawe is wat in die plaaslike konsentrasiekamp gesterf het.

Riool- en ander afvalwater uit ’n toiletpapierfabriek oorstroom tans een van die grootste historiese begraafplase in die land – die konsentrasiekampbegraafplaas in Kroonstad in die Vrystaat.

Help ons om druk op die munisipaliteit te plaas om ons erfenis te herstel. Gee ons jou stem deur dié petisie in te vul:

Soortgelyke plasings