Spyskaart +

Kragtariefverhoging

April 23, 2018 deur Mareli Rall

AfriForum gaan Eskom se beplande kragtariefverhoging van meer as 30% op 11 Mei 2018 by die openbare sitting in Gauteng teenstaan.

Voeg jou naam by die versoekskrif en gee ons die krag om te verhoed dat jý vir Eskom en die staat se korrupsie en selfgeskepte foute betaal.

Saam is ons sterker!

Ek ondersteun AfriForum se geveg teen die beplande kragtariefverhoging.

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.