Header Artwork

Verander jou bankbesonderhede

Daar is drie wyses waarop jy jou bankbesonderhede kan verander:

1. Laai die volledige bankbesonderhede-opdateringsvorm hier af, voltooi en onderteken dit, en stuur dit dan per e-pos na ledesake@afriforum.co.za, faks dit na 012 664 0342, of pos dit na Posbus 17216, LYTTELTON, 0140;

 

2. Voltooi die vorm hieronder (alle velde wat met * gemerk is, is verpligtend), en ’n konsultant sal jou terugskakel om die nuwe besonderhede te bevestig en jou toestemming te kry; of

3. Jy kan ook 086 10 200 30 skakel of ’n e-pos na ledesake@afriforum.co.za stuur.

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN