Spyskaart +

Kimberly se straatligte steeds buite werking

kimberly-se-straatligte-steeds-buite-werking-icon-afr
Februarie 8, 2017 deur Admin

Die Sol Plaatje-munisipaliteit hou inwoners van die dorp vir meer as ses maande lank in die donker – letterlik. Verskeie straatligte in Kimberley is steeds buite werking nadat dit lank reeds by die munisipaliteit aangemeld is, en hou ’n groot veiligheidsrisiko vir inwoners en motoriste in.

Jy kan help om die munisipaliteit tot verantwoording te roep: Voltooi die petisie wat tot die klagte teen die munisipale bestuurder geheg sal word.

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.