Jou eenstoponderwysinligtingsblad

Hierdie blad wil jou as ouer of onderwyser met probleemsituasies rondom jou skool help of onderrigverwante kwessies aanspreek. Sluit aan by die AfriForum onderwys-groep op Facebook vir die jongste nuus oor onderwysgebeure.

Hoe jy te werk gaan:

  1. Lees deur “Gereelde kwessies” en kyk of jou klagte reeds aangespreek word. Indien wel, kontak die persoon wat daar aangedui word.
  2. Indien nie, los ʼn gedetailleerde boodskap in die blokkie onderaan die bladsy met al die nodige kontakbesonderhede van die betrokke partye. Ons sal so spoedig moontlik op jou boodskap reageer en jou van die nodige hulp/advies voorsien om jou situasie aan te spreek.
  3. Onthou asseblief dat ons ongelukkig geen individuele sake kan hanteer nie, maar slegs sake wat ’n hele skool of gemeenskap raak.

 

AfriForum Onderwys
Carien Bloem
carien.bloem@afriforum.co.za

Teen-boelieveldtog
Leandie Lombaard
leandie.brasler@afriforum.co.za

FEDSAS
www.fedsas.org.za

SAOU
www.saou.co.za

Melanie Buys
Onderwyskonsultant
melanie@skoleondersteuningsentrum.co.za

Helpende Hand:
Hannie Viljoen
hannie@helpendehand.co.za

Studiefonds
Yolandi Theron

ytheron@helpendehand.co.za

Akademia
www.akademia.ac.za

AROS
www.aros.ac.za

AfriForum Jeug
Henk Maree
henk.maree@afriforum.co.za

De Goede Hoop-universiteitskoshuis
Salet Scheffer
admin@degoedehoop.co.za

AfriForum-trauma-eenheid
trauma@afriforum.co.za

 

Gereelde kwessies:

  1. Persoonlike probleme tussen ouers en skole
    Kontak die skool se beheerliggaam vir leiding
  2. Leerlinge met gebreke
    Rig navraag aan AfriForum-trauma-eenheid
  3. Rassisme en dreigemente teen leerlinge en personeellede
    Kontak FEDSAS of die ouerbeheerliggaam
    Dreigemente teen personeel: SAOU
  4. Boelies en viktimisering
    Kontak AfriForum-trauma-eenheid of Leandie Lombaard
  5. Veranderde datums t.o.v. van skoolvakansies wat verkeerdelik of glad nie deur departement deurgegee word nie
    Kontak FEDSAS of die SAOU
  6. Studienavrae of finansiële probleme wat studies beïnvloed
    Kontak Akademia of Helpende Hand (Stefan Pieterse)
  7. Navrae oor teenverkragting- en selfverdedigingsessies
    Kontak AfriForum-trauma-eenheid 
  8. Oneerlikheid oor punte
    Kontak FEDSAS
  9. Verdagte druipsyfers
    Kontak FEDSAS
  10. Boekskenkings
    Kontak AfriForum Onderwys (Carien Bloem)
  11. Aanlyn registrasieprobleme
    Kontak FEDSAS
  12. Kinders wat aan aandagafleibaarheid ly
    Kontak AfriForum-trauma-eenheid
  13. Teistering
    Kontak AfriForum-trauma-eenheid en Leandie Lombaard
  14. Skole met finansiële probleme
    Kontak Helpende Hand (Hannie Viljoen)
  15. Beheerliggaamkwessies
    Kontak FEDSAS of Melanie Buys
  16. Skoolfondsnavrae
    Kontak FEDSAS of Melanie Buys
  17. Finansiële skenkings vir leerlinge
    Kontak Helpende Hand (Hannie Viljoen of Stefan Pieterse) of Akademia
  18. Borgskappe van skoolsportspanne, -toergroepe en dies meer
    Word ongelukkig nie toegestaan nie
  19. Universiteitsnavrae
    AfriForum Jeug (Henk Maree)
  20. Moedertaalonderrig
    AfriForum Onderwys (Carien Bloem)
  21. Dink of Sink
    AfriForum Onderwys (Carien Bloem)
  22. Dissiplineprobleme in skole
    AfriForum Onderwys (Carien Bloem)
  23. Privaat opleiding as onderwyser
    Kontak AROS
  24. Privaat tersiêre onderrig
    Kontak Akademia
  25. Verblyf vir tersiêre studente in Pretoria
    Kontak De Goede Hoop (Salet Scheffer)

 

Indien jou navraag of klagte nie met enige van die bogenoemde kwessies verband hou nie of jy nie deur die bogenoemde gehelp kon word nie, is jy steeds welkom om ’n boodskap in die blokkie hieronder te los. Ons sal spoedig op jou boodskap reageer.

Soortgelyke plasings