Spyskaart +

Hoe om die oorlog teen misdaad in Suid-Afrika te wen

Augustus 14, 2016 deur afriministrator

AfriForum, in samewerking met die SAIRV, het n nuwe strategie teen misdaad bekend gestel. Dié strategie kan slegs suksesvol wees met jóú ondersteuning. Vul die onderstaande veld in om betrokke te raak by AfriForum se veiligheidsnetwerk.

Sien die verslag hier

  • Bepalings en voorwaardes geld.
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.